Minister of Mobility

Question by: 
Hon Derrick America
Answered by: 
Hon Ricardo Mackenzie
Question Number: 
8
Question Body: 

(a) How many Metrorail passenger trains have been vandalised and (b) what steps are being taken to ensure that Metrorail passenger trains are not vandalised in future?

Answer Body: 

(a) This information has been requested from PRASA and at the time of writing no response has yet been received.

(b) According to PRASA, they began a massive security drive during 2020/2021 to hire security guards to build internal capacity and to stabilise the environment. Intelligence driven projects and criminal syndication penetration operations have yielded positive results.

Further to this, PRASA has appointed a Group Chief Security Officer and a team of specialists to assist in the stability and analysis of security situations within the infrastructure environment. Through their analysis and verification of the security environment, the specialists recommended that the approved security plan be adjusted to suit the total integration of both strategy and status of PRASA security. This security strategy includes:
- Continued security deployments
- Using the latest security technology
- Improved cooperation with the security cluster
- Greater community alignment
- Enhanced commuter protection
- Employee skills development

Antwoord:

(a) Hierdie inligting is van PRASA aangevra en ten tyde van dié skrywe is geen reaksie ontvang nie.

(b) Volgens PRASA, het hulle gedurende 2020/2021 ’n massiewe sekuriteitsveldtog begin om veiligheidswagte te huur om interne kapasiteit op te bou en die omgewing te stabiliseer. Intelligensie-gedrewe projekte en bedrywe om kriminele sindikate te penetreer het positiewe resultate opgelewer.

Verder het PRASA ’n Groep Hoofsekuriteitsbeampte en ’n span spesialiste aangestel om te help met die stabiliteit en ontleding van sekuriteitsituasies binne die infrastruktuuromgewing. Deur hul ontleding en verifikasie van die sekuriteitsomgewing het die spesialiste aanbeveel dat die goedgekeurde sekuriteitsplan aangepas word om by die totale integrasie van beide strategie en status van PRASA-sekuriteit te pas. Hierdie sekuriteitstrategie sluit in:

- Voortgesette sekuriteitsontplooiings
- Gebruik van die nuutste sekuriteitstegnologie
- Verbeterde samewerking met die sekuriteitsgroepering
- Groter gemeenskapsbelyning
- Verbeterde beskerming van pendelaars
- Ontwikkeling van werknemers se vaardighede

 

Date: 
Friday, April 21, 2023
Top