Minister of Local Government, Environmental Affairs and Development Planning
(a) What is the total revenue generated by permits and access fees for the Grootvadersbos Reserve in the 2022/23 financial year, (b) what is the detail of the capital expenditure planned for the Grootvadersbos Reserve in the 2023/24 financial year and (c) why was this reserve chosen for these upgrades?
(a) Access fees and permits for activities in Grootvadersbosch Nature Reserve amounted to R360 680 for 2022/23. A total of R3 747 28.50 was generated through accommodation at the reserve.
(b) No capital investments have been planned for 2023/24.
(c) As stated above, no capital expenditure is planned for Grootvadersbosch in 2023/24. Previous capital investments were based on a feasibility study completed by CapeNature in 2013.
The recommendations were implemented in a phased approach. The reserve was selected for investment opportunities as it is strategically located for tourism expansion and revenue generation.
In addition, the area has been identified by the Department of Economic Development and Tourism as part of its Tourism 2030 Blueprint.
(a) Wat die totale inkomste beloop wat in die 2022/23- finansiële jaar deur permitte en toegangsfooie vir die Grootvadersbos-reservaat gegenereer is, (b) wat die besonderhede is van die kapitaalbesteding wat vir die Grootvadersbos-reservaat in die 2023/24- finansiële jaar beplan word en (c) waarom hierdie reservaat vir hierdie opgraderings gekies is?
ANTWOORD:
- Toegangsfooie en permitte vir aktiwiteite in Grootvadersbosch Natuurreservaat vir 2022/23 het R360 680 beloop. ’n Totaal van R3 747 28,50 is deur verblyf by die reservaat gegenereer.
(b) Geen kapitaalbeleggings is vir 2023/24 beplan nie.
(c) Soos hierbo genoem is geen kapitaaluitgawes vir 2023/24 vir Grootvadersbosch beplan nie. Vorige kapitaalbeleggings is gebaseer op ’n uitvoerbaarheidstudie wat in 2013 deur CapeNature voltooi is. Die aanbevelings is in ’n fasebenadering geïmplementeer. Die reservaat is gekies vir beleggingsgeleenthede aangesien dit strategies geleë is vir toerisme-uitbreiding en inkomstegenerering. Daarbenewens is die area deur die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme geïdentifiseer as deel van hul Toerisme 2030 Bloudruk.