Minister of Local Government, Environmental Affairs and Development Planning
Regarding the infestations of alien vegetation, particularly pines, next to the Gobos River, a few kilometres upstream from Greyton:
(a) To what extent are these infestations occurring on land under the management of CapeNature,
(b) how severe are these infestations and (c) where do these trees appear on the ranked priority list for alien clearing?
(a) Approximately 50% of the upper portion of the Gobos River catchment above Greyton is managed by CapeNature.
The remaining 50% comprises declared mountain catchment area jointly managed by Theewaterskloof and Overberg District Municipalities.
(b) Infestations on the land managed by CapeNature ranges from medium (41-60%) to very high (>80%).
(c) The whole area is predominantly infested with cluster pine, Pinus pinaster, estimated to be around 61 - 80% in density on average, ranked high priority and mostly along steep to very steep slopes. Clearing along steep to very steep slopes necessitates specialized teams such as the High Altitude Teams (HAT) supplied by Working on Fire, however, DFFE NRM has disbanded the WoF-HAT teams in January 2023.
In verband met die vervuiling van uitheemse plantegroei, dennebome in die besonder, langs die Gobosrivier, ʼn paar kilometer stroomop van Greyton:
(a) In watter mate hierdie vervuiling voorkom op grond wat deur CapeNature bestuur word, (b) hoe ernstig hierdie vervuiling is en (c) waar hierdie bome in rangorde voorkom op die prioriteitslys vir die verwydering van uitheemse plantegroei?
ANTWOORD:
(a) Ongeveer 50% van die boonste deel van die Gobosrvierbekken bokant Greyton word deur CapeNature bestuur.
Die oorblywende 50% bestaan uit verklaarde bergbekkengebied wat gesamentlik deur die Theewaterskloof en Overberg Distriksmunisipaliteite bestuur word.
(b) Infestasie op die grond wat deur CapeNature bestuur word, wissel van medium (41-60%) tot baie hoog (>80%).
(c) Die hele gebied word hoofsaaklik deur trosden, Pinus pinaster, geïnfesteer, geskat op ongeveer 61-80% gemiddelde digtheid, as hoë prioriteit gegradeer en meestal langs steil tot baie steil afgronde. Gespesialiseerde spanne soos die High Altitude-spanne (HAT) wat deur Working on Fire verskaf word, is nodig om langs die steil tot baie steil afgronde skoon te maak, maar DBVO, NHB het in Januarie 2023 die WoF-HAT-spanne ontbind.